JOIN OUR MAILING LIST


HOERSKOOL RANDBURG ATLETIEK KLUB

 

DOEL VAN DIE KLUB

  1. Om atletiek, landloop en padwedlope te bevorder vir alle ouderdomsgroepe.
  2. Om atlete die geleentheid te bied om aan klub byeenkomste deel te neem en in aanmerking te kan kom vir provinsiale kleure. Atlete moet aan 'n klub behoort voordat hulle in provinsiale spanne opgeneem kan word vir ASA byeenkomste.

 

BESTUUR

Voorsitter:

Elise Viljoen - 082 460 4407

Sekretaresse:

Annette Steenekamp - 083 609 6103

Afrigters:

Elise Viljoen (middelafstande en landloop) - 082 460 4407

Gerhard la Grange (kort afstande) - 082 927 4509

Friedrich Birkenstock (hekkies) - 082 786 6707

 

INSKRYWING

Volg die stappe soos volg om deel te word van ons klub:

  1. Registreer by ASA op www.athletics.org.za. Gaan na “LINKS” en dan “ONLINE REGISTRATION”. Volg dan die stappe soos aangedui.

  2. Betaal HS Randburg die klub fooie. ABSA Randburg, Rek nr: 170680065, Takkode: 632005, Verwysing: Atleet se naam en HSRB Atletiek klub.

  3. Afhaal van nommer by sportkantoor. Ons benodig: Bewys van betaling, ASA inskrywings vorm en afskrif van ID of geboortesertifikaat.

 

HS RANDBURG KLUB FOOIE VIR 2016

  1. HS Randburg leerders                        R200

  2. Laerskool leerders                              R250

  3. Ouers van HS Randburg                     R300

  4. Seniors en ander Hoerskool leerders    R400

 

KLEREDRAG

Donkerblou broekie met Hoërskool Randburg atletiekhemp. Kan aangekoop of bestel word by Constantia (winkel oorkant hoofingang van Hoërskool Randburg)

      



Terug Terug na bo