JOIN OUR MAILING LIST

Ons oefengroep by Hoërskool Randburg het Augustus 2010 saam begin oefen.  Dit is ‘n baie aangename groep atlete en saam het ons al baie hoogtepunte bereik. Kom sluit by ons aan as jy wil fiks word, sosiaal met ander atlete wil verkeer en ook as jy sekere prestasies wil bereik.

 

ADRES:

Atletiekbaan

Hoërskool Randburg

H/v Malibongwe en Rabie

Randburg

 

OEFENTYE: 

MAANDAG

14h15 en 17h00

DINSDAG

14h15 en 17h00

WOENSDAG

14h15 en 17h00

DONDERDAG

14h15 en 17h00

SATERDAG

Parkrun 

VAKANSIES EN EKSAMEN BY HS RANDBURG

Slegs 17h00

 

 

AFRIGTINGS KOSTE:

Hoërskool Randburg atlete:      Gratis
Laerskool atlete:     R1000 per kwartaal per gesin
Seniors en ander Hoërskool atlete (slegs uitsonderlike gevalle): R1000 per kwartaal per gesin
Afstand afrigting per epos R400 per kwartaal per gesin

                                  

BYEENKOMSTE:

Klub en skole atletiek is in die 1ste en 4de kwartaal en klub en skole  landloop in die 2de en 3de kwartaal. Ons oefen en neem dus deel regdeur die jaar.

Terug Terug na bo