JOIN OUR MAILING LIST

HS RANDBURG INTERHUIS 2019

Meeste van ons atlete het op 'n baie warm Maandag die Interhuis by HS Randburg met oorgawe aangepak. Party wedlope was ernstig en ander minder ernstig. Heelwat rekords is gebreek, selfs stokou rekords. Megan en Rune voltooi hier die 800m nadat hulle reeds aan baie items deelgeneem het. Megan, Rune en Klarika is ons oefengroep se kapteins vir 2019 oordat elkeen 'n besondere gawe het wat aan die groep oorgedra word. Dit is 'n voorreg om na al hierdie jare nogsteeds hulle afrigter te kan wees. 

Ons laerskool atlete se Interhuis is ook afgehandel. Hulle het meestal hul items gewen en ook rekords gebreek. Sterkte met res van die atletiek seisoen.

Ons het baie atlete wat nou saam oefen. Dit maak oefentye lekker saam met maats en atlete moedig mekaar aan.

Terug Terug na bo